What this is all about...


The idea to drive, photograph and document the gravel mountain passes of the coastal region of South Africa occurred to me while driving the Prince Alfred pass early in 2012. A mountain pass is much more than a cumbersome stretch of road linking the areas on either side of a mountain. There is a "this side", which invariably differs from the "other side", as well as an "inside". Each side containing its own unique collection of marvels. Old classic farm houses, derelict but stylish bridges, missionary churches, rock formations, old toll houses from yester year giving shelter to a squatter ghost or two, succulents hiding in rocky crevices, black eagles scouting for hyraxes and much more. Hopefully there is also a charming campsite somewhere on the "other side" to erect an antenna in time for the 18h00 schedule to share the day's discoveries with the OM and YL's within reach.


The expedition started on 12 September 2012, when we left Durbanville for the Richtersveld. It is not always possible to say where we will be on what day. That is why this an expedition and not a tour.


Die idee om die bergpasse van die kusstreke van Suid-Afrika te verken, te fotografeer en te dokumenteer het ontstaan toe ek vroeg in 2012 oor die Prince Alfredpas gery het. 'n Bergpas is veel meer as 'n lastige stukkie pad wat die areas weerskante van 'n berg met mekaar verbind. Daar is 'n "hierdie kant", wat sonder uitsondering baie anders is as die "ander kant", en natuurlik ook 'n "binnekant". Elke kant bring sy kant met 'n unieke versameling interessanthede. Ou klassieke plaashuise, verlate maar stylvolle brue, sendingkerke, rotsformasies, tolhuise van eergister wat die spook of twee wat daar kom plak het teen die elemente beskerm, vetplante in rotsskeure, witkruisarende op soek na dassies, en veel meer. Hopelik ook 'n oulike kampterrein aan die "ander kant" waar ek 'n antenna kan opslaan, betyds vir die 18h00 skedule om die dag se ondekkings te deel met die OM'e en YL's binne bereik.


Die ekspedisie het op 12 September 2012 bgin toe ons Durbanville verlaat het oppad na die Richtersveld. Ons moet maar steeds sien waar ons wanneer sal wees. Dit is waarom dit 'n ekspedisie is en nie 'n toer nie.

Tuesday 25 September 2012

A few more photos. We came to Springbok via Kleinzee and the Spektakel Pass.

Quiver tree

15 kilometer "no name"pass west of Eksteensfontein

Klipstapels in Klein Helskloofpas

Stunning Halfmens in the koppies at Umdaus

Windmill taking a gap year

5 comments:

  1. Hi Douw
    Weet jy waar die naam van die Spektakel pas vandaan kom? Dit klink so of daar agter dit moet wees.
    Groete Kobus

    ReplyDelete
  2. Nee, ek weet nie, maar ek sal dit in die proses uitvind. In Nederlands is 'n spektakel 'n skouspel of iets dergeliks. Miskien het dit te doen met die uitsig, of dalk is die waens in die ou dae op 'n spectacular manier daar af.

    ReplyDelete
  3. Douw ek het oorpsrong van die naam Spektakel gegoogle & op volgende afgekom: "The Spektakel Pass is said to have been named by Simon van der Stel in the late 17th Century. Arriving at the top, he is said to have exclaimed something to the effect of "Wat een spektakel!" -'n mooi storie maar nie seker dis kosher nie. Die volgende naamsverduideliking kom uit RE Raper, Dictionary of SA Place Names: "Spektakelpas (C 2917 DA). Mountain pass east of the Buffels River, about 22 km west of Springbok. Afrikaans for 'spectacle pass', the name is said to refer to an incident in which an ox-wagon over-turned and its female passengers fell
    head over heels, causing a spectacle!" Nie 'n baie 'gender-sensitive' verklaring - take your pick! Terloops - ek weet nie of jy bewus is nie maar die koper myne naby Springbok, Okiep, Tweefontein & Spektakel vorm deel v/d "Namaqualand Copper Mining Landscape" wat (saam met die koperspoorlyn) op die Tentative List of World Heritage Sites geplaas is & word m.a.w. oorweeg vir WHS status. Lekker reis & baie groete vir Nelleke

    ReplyDelete
  4. Thanks Ingrid. Gedink dis so iets.

    Nat en koud in Springbok. Post later fotos van gister

    ReplyDelete
  5. Hi Douw,

    Ek het by Chris Venter gehoor van jou ekspedisie. Dit lyk baie opwindend, en ek beny jou.

    Julle moet dit geniet en veilig ry.

    Ek sal jou volg en van tyd tot tyd van my laat hoor.

    Groete

    ReplyDelete